Let asseblief dat ons reis kostes gehef word teen R7.50 p/km. Die reis distansie moet bereken word na en vanaf die venue; gebruik 763 Van Der Hoff Weg, Pretoria as die basis waarvandaan die afstand bereken moet word. Die eerste 40km is gratis.
Byvoorbeeld, as die totale afstand; na en vanaf die venue; 100km is, is die totale eenhede wat ingesleutel moet word 60 omdat die eerste 40km ingesluit word in die koste.
Kontak Ons
Copyright © 2024 WedBay, All Rights Reserved. | Site by: Zebtech